Die slim leer platform wat die wêreld se beste wiskunde aktiwiteite aan leerders bied op 'n pret manier.

Die Wêreld se Beste Wiskunde Aktiwiteite

Matific se bekroonde inhoud maak wiskunde leer pret.

  • Pedagogies Streng

    Pedagogies Streng

    Matific se ongelooflike inhoud is gebou en verfyn deur toonaangewende opvoedkundige kundiges wêreld wyd.

    Leer meer
  • Hoogs Boeiende

    Hoogs Boeiende

    Deur kuns, humor en stories trek Matific leerders in die wêreld van wiskunde in.

  • Bou Konseptuele Begrip

    Bou Konseptuele Begrip

    Matific bemagtig leerders om onderwerpe te verstaan en krities te dink deur die hoekom en hoe van wiskunde noukeurig te verduidelik.

  • Vaardigheid Oefening

    Vaardigheid Oefening

    Matific het honderde interaktiewe aktiwiteite, werkkaarte en woordprobleme om leerders te help met die bemeestering van vaardighede en om vlotheid in onderwerpe te bereik.

    Verken wiskunde aktiwiteite

Ten Volle Gelokaliseer

  • In lyn met Kurrikulum

    In lyn met Kurrikulum

    Matific se inhoud is gekarteer en inlyn met meer as 200 kurrikulums en handboeke reg oor die wêreld.

  • In meer as 40 Tale vertaal

    In meer as 40 Tale vertaal

    Moenie tevrede wees met 'n gemiddelde produk as jy die wêreld se beste kan hê nie.

    Leer meer

Gelewer deur 'n Persoonlike Wiskunde Tutor

Matific se aanpasbare leerder-ervaring maak dit moontlik. Leerders word bemagtig om eienaarskap te neem van hul opvoeding.

  • Plasingstoets

    Plasingstoets

    In die begin van 'n leerder se reis deur hul persoonlike leer pad(Avontuur Eiland), verskaf Matific 'n plasings toets om te verstaan hoe 'gereed' 'n leerder is.

  • Formatiewe Assessering

    Formatiewe Assessering

    Elke Matific aktiwiteit is formatiewe assessering. Soos 'n leerder aktiwiteite voltooi, leer Matific meer oor hulle sterk-en-swak punte.

    Leer meer
  • Slim Algoritme

    Slim Algoritme

    Matific se intelligente algoritme bepaal die regte aktiwiteit om aan die leerder te verskaf in hul sone van proksimale ontwikkeling.

    Leer meer

Wiskunde Leerders is Mal oor

Leerders is mal oor Matific. Verander skermtyd in leer tyd.

Verken leerder ervaring
  • Ryk, Innemende Meta-Speletjie

    Ryk, Innemende Meta-Speletjie

    Leerders is mal oor Matific! Ons help om skermtyd in leer tyd te verander.

  • Avatar Verpersoonliking

    Avatar Verpersoonliking

    Leerders is gemotiveerd om wiskunde aktiwiteite te voltooi sodat hulle items kan kry om hul avatar te verpersoonlik.

  • Prestasies en Doelwitte

    Prestasies en Doelwitte

    Matific stel slim doelwitte en prestasies op vir leerders om hul aan te dryf tot die regte gedrag.

  • Vaardigheid Oefening

    Slim Beloningstelsel

    Ons 3-vlak skatkis beloningsisteem bevorder oor-en-oor speel en bemeestering van vaardighede.

Ouers word Bemagtig

Hier by Matific, glo ons ouers is 'n belangrike deel van 'n kind se opvoeding. Ons verskaf die vaardighede vir ouers om 'n verskil te maak.

  • Ouer-paneelbord

    Ouer-paneelbord

    'n Vinnige en maklike manier om gebruik en vordering van 'n kind te sien.

  • Ouer Verslae

    Ouer Verslae

    Gedetaileerde verslagdoening oor 'n kind se vordering, waar hulle uitblink en waar hulle sukkel.

  • Oueropdrag

    Oueropdrag

    Verskaf aan ouers die vermoë om spesifieke onderwerp areas vir hul kinders aan te wys.

Maklik om te Begin

Onderrig is moeilik genoeg, so om te begin met Matific is so maklik gemaak soos die A,B,C

  • Eenvoudige Aanboord

    Eenvoudige Aanboord

    Een kliek aansluiting en 'n maklike gids met stap-vir-stap hulp om te begin.

  • Maklike Leerder Aanmelding

    Maklike Leerder Aanmelding

    Kies van verskeie opsies wat beskikbaar is om u leerders te help aanmeld. Kry QR-kodes, druk die aantekenkaarte uit of e-pos die inligting aan hulle.

  • Integreer met voorste LMS/SIS oplossings

    Integreer met voorste LMS/SIS oplossings

    Integreer naatloos met Google, Microsoft en Clever.

Ken werk toe

Om vir die regte leerders, die regte aktiwiteite, op die regte tyd te gee was nog nooit so maklik nie.

  • Slim Aanwysing

    Slim Aanwysing

    Wys werk aan per klas, groep of leerder. Huiswerk of Skoolwerk dit is eenvoudig

  • Skeduleer Werk

    Skeduleer Werk

    Stel spesifieke werk op om voltooi te word binne die tydperk wat u wil hê

  • Omvang en Patrone

    Omvang en Patrone

    Beplan 'n kwartaal vooruit in minute

Bestuur Werk

Ons het die moeite van u wiskunde klas se werkslading bestuur weggevat.

  • Kalenderaansig

    Kalenderaansig

    Sien vinnig wat is aangewys vir die leerder, groep of klas hierdie week of volgende week

  • Vinnige Bestuur

    Vinnige Bestuur

    Herskeduleer maklik inhoud, wissel items tussen huiswerk en skoolwerk en soveel meer

  • Verpersoonlik

    Verpersoonlik

    Moeitelose verpersoonliking van u klas aktiwiteite tussen leerders of groepe.

Gedifferensieerde leer

Elke leerder is verskillend, Matific het 'n verskeiedenheid kenmerke om onderwysers te help om die regte leer omgewing te skep vir hul leerders.

  • Leerder Groepe

    Leerder Groepe

    Maak groepe in jou klas met geteikende ingrypings

  • Verpersoonlike Opdrag

    Verpersoonlike Opdrag

    Wys werk aan vir individue, leerders of groepe. Beheer opdragte met gemak.

  • Aanpasbare Leer Pad

    Aanpasbare Leer Pad

    Deur die plasingstoets en formatiewe assesserings verskaf die Matific KI algoritme die regte volgende episode aan elke leerder.

    Leer meer

Onderwyser Verslagdoening en Insigte

  • Regstreekse Klaskamer Verslag

    Regstreekse Klaskamer Verslag

    Alles wat jy nodig het om 'n M-sessies in die klas te hou, volg leerderstatusvordering en meer intyds.

    Leer meer
  • Verpersoonlike Paneelborde

    Verpersoonlike Paneelborde

    Sien saamgestelde inligting wat relevant is vir jou rol in jou paneelbord insluitend gebruik, vordering en groei.

  • Prestasieverslae

    Prestasieverslae

    Sien leerders, groepe, klas of skool verslae wat wys hoe leerders presteer binne 'n domein, onderwerp of kurrikulum uitkoms.

  • Vorderingsverslae

    Vorderingsverslae

    Sien watter leerders floreer en watter leerders sukkel per onderwerp. (binnekort beskikbaar)

  • Toegekende Werks Verslae

    Toegekende Werks Verslae

    Sien vinning wie het aangeteken. Sien wie het hul aangewysde werk gedoen en wie nie.

Bou Matific in jou ander lesse in

  • Wiskunde Vasvrae

    Wiskunde Vasvrae

    Matific Speel verskaf lewendige klas wiskunde vasvrae vir leerders om saam te speel of te kompeteer.

    Speel saam met jou klas
  • Werkswinkels

    Werkswinkels

    Werkswinkels of Laboratoriums stel onderwysers in staat om 'n aanpasbare interaktiewe ervaring te hê met hul klas om 'n onderwerp te onderrig of te verken.

  • Stel Onderwerpe Bekend

    Stel Onderwerpe Bekend

    Spesifieke aktiwiteite is ontwikkel deur Matific om te help om sekere onderwerpe bekend te stel aan 'n klas.

  • Huiswerk

    Huiswerk

    Matific verskaf 'n eenvoudige oplossing om werk op te stel, te merk, monitor en huiswerk te evalueer

  • Wiskunde Uitbreiding

    Wiskunde Uitbreiding

    Gevorderde episodes, raaisels en verskeie ander vorms van uitbreiding wat onderwysers bemagtig om selfs die slimste leerder uit te daag.

  • Prestasies en Ranglyste

    Prestasies en Ranglyste

    Deur samewerking of kompetisie, word leerders deur onderwysers gemotiveer.

Werk in elke klaskamervir elke leerder

  • Beskikbaar in meer as 40 tale

    Beskikbaar in meer as 40 tale, ons veeltalige ondersteuning laat u toe om verkillende tale in dieselfde klas te gebruik!

  • Gebruik aanlyn of vanlyn af

    Verskeie aanmeld opsies vir enige toestel. Gebruik aanlyn of vanlyn af.

  • Verdeel leerders in groepe

    Verdeel jou klaskamer deur leerders op te deel in groepe met net 'n paar klike of swiepe.

Leerders en Onderwysers Reg oor die Wêreld is Mal oor Matific...


  • "Toe ek eers bekengestel is aan Matific, was ek baie angstig omdat ek nie baie tegnologies georiënteerd is nie. Ek is nou baie meer gemaklik met tegnologie. Die kinders se reaksies is fantasties!"

    Mary Hannaford

    Graad 1 onderwyser

  • "Matific laat my toe om die leerders se begrip van abstrakte wiskundige konsepte te transformeer, wat help om 'n positiewe wiskunde kultuur te genereer en leerders lief te maak vir wiskunde."

    Danielle Bartram

    Wiskunde Hoofpraktisyn

  • "Laat ons leerders by verre meer betrokke raak as ander aanlyn platforms en ons hou van die vrae wat aangepas is by die kinders se vermoë."

    Laerskool Templeton

    Laerskool

Ontsluit kinders se wiskundepotensiaal

Begin met Matific, probeer dit is gratis

  • Begin ’n proeftydperk.

    Begin om Matific nou te gebruik. Verken ons produk en wye reeks van pedagogiese ontwerpte inhoud vir jou skool/klas.

    Begin proeftydperk
  • Bespreek ’n demonstrasie

    Sien hoe jy die meeste kan maak van ons omvattende digitale wiskunde hulpbronne in jou klas of skool.

    Bespreek demonstrasie
  • Gesels met ’n konsultant

    Vind meer uit oor Matific, kry pryse en pasgemaakte pakkette om aan jou vereistes te voldoen.

    Vra Nou
Matific v4.39.1