Duisende aktiwiteite , werkkaarte en meer

Maklik om toe te ken, in lyn met die Kurrikulum

Matific Werk

Matific Werk
  • Verbeter die resultate deur

    34%

    Die gebruik van Matific in die klaskamer verhoog leerder resultate.

    Universiteit van "Western Sydney"

  • Dryf innemendheid vir

    89%

    Onderwysers beveel Matific aan vir hulle kollegas en hou aan om dit in hulle klasse te gebruik.

    "Virginia, USA"

  • Verhoog belangstelling met

    31%

    Leerders is meer geneig om saam te stem dat hulle "wiskunde wil leer."

    "Tamil Nadu", Indië

Van konsep tot bemeestering

Bou diep begrip

Elke aktiwiteit is noukeurig vervaardig om te verseker dat leerders werklik leer en pret het terwyl hulle dit doen. Matific bou leerder selfvertroue vanaf hulle eerste sessie, en groei hulle vaardighede tot volkome vlotheid.

Oneindige vaardigheidsoefening

Leerders kan aktiwiteite oor en oor speel, met nuwe vrae elke keer. Matific bied onbeperkte geleenthede vir leerders om te fokus en hul vaardighede te verbeter.

Onmiddelike terugvoer

Ons reponsiewe terugvoer gee leerders wenke om onafhanklik te groei en te leer. As leerders 'n vraag verkeerd antwoord, moedig ons net-betyds ingrypings leerders aan om hul foute te identifiseer, aan te hou probeer, en hul leerdoelwitte te bereik.

"
"

Aanpasbare leer algoritme

Individuele paaie

Ons intelligente algoritme analiseer elke leerder se optrede en bied hulle 'n persoonlike, aanpasbare ervaring. Of u leerders remedieëring, uitbreiding, motivering of 'n kombinasie nodig het, Matific help leerders om te groei op hulle eie manier!

Deurlopende hersiening

Uitgestrekte herhaling word ingebou in ons aanpasbare algoritme sodat leerders vaardighede hersien en vernuwe wat hulle alreeds bemeester. Met Matific, sal u leerders altyd voorbereid wees om die volgende stap op hulle langreis te neem.

Diep analise in werklike tyd

Volg die gebruik en vordering van u leerders

Matific hou rekord van alles sodat u nie hoef nie! U kan maklik sien hoeveel tyd u leerders spandeer op die platform, leer wie hul werk voltooi het, meet leerders se groei en soveel meer.

Neem ingeligte aksie

Elke Matific aktiwiteit is formatiewe assesseering en reageer op die regte manier dit was nog nooit so maklik nie. Identifiseer die leerders wat hulp nodig het en die hoë presteerders, reageer dan met doelgerigte opdragte in net 'n paar klikke.

"
"

Minder admin, meer onderrig

Vind die inhoud wat u nodig het

Matific het meer as 2,000 interaktiewe aktiwiteite gekoppel aan u kurrikulum. Of u 'n konsep wil bekendstel of leerder vaardighede verbeter, ons het u gedek.

Beplan u jaar in minute

U kan maklik Matific pas by u onderrig program. Neem eenvoudig een van ons voorafgemaakte omvang en volgorde opsies, verander dit en kom so aan die gang.

Huiswerk maklik gemaak

Laat Matific huiswerk opstel en merk vir elke leerder in u klas. Wees gewaarsku - u leerders mag vir meer werk vra!

Betrek leerdersmet gemak

Groei 'n liefde vir leer

Ons interaktiewe, speletjie gebaseerde aktiwiteite voed en lei leerders deur 'n reis van ondekking. Verander u klas in 'n lewendige leergemeenskap, gretig om die wiskunde wêreld oral om hulle te verstaan.

Bou leerder vertroue

Vir leerders, Matific is 'n magiese ervaring, gevul met nuttige karakters en opwindende uitdagings. Vriendelike leiding is altyd beskikbaar om elke leerder te help om sukses in wiskunde te ervaar. Kyk hoe hulle angs wegsmelt soos hulle met Matific leer.

"

"My leerders smeek om Matific te gebruik! Hule is mal oor die pret, interaktiewe aktiwiteite en hoe jy dadelike terrugvoer kry. As jy Matific gebruik, weet ek my leerders is besig en betrokke."

Matthew
Graad 2 onderwyser

"Hierdie jaar, het ek Matific gebruik om hoeke bekend te stel aan my klas. Dit het so goed uitgewerk! My leerders het baie vinning die konsep verstaan en kon regte gradeboë in die klas gebruik daarna, sonder probleme."

Melissa
Graad 5 onderwyser

"Ek het 'n groot verskil in vaardigheidsvlak gesien vandat my leerders Matific begin gebruik het. Breuke was nog altyd 'n moeilike onderwerp om voorheen te ondderig maar nou verstaan my studente dit regtig."

Jasmyn
Graad 4 onderwyser

Matific het baie om te bied!

Ons het Matific vol van fantastiese gereedskap en funksies gemaak om onderwysers en leerders te help om hul volle potensiaal in wiskunde te bereik. In Matific vind u:

  • Onderwyser Wenke om u les te beplan

    Onderwyser Wenke om u les te beplan

  • Werkswinkels vir onderwyser demonstrasie

    Werkswinkels vir onderwyser demonstrasie

  • ClassCast vir klaskamer gebeure

    ClassCast vir klaskamer gebeure

  • Automatiese Telling

    Automatiese Telling

  • Prestasiesertifikate

    Prestasiesertifikate

  • Ouer Verslae

    Ouer Verslae

  • Volle-Geïntegreerde Platform

    Volle-Geïntegreerde Platform

  • Toep Aflaai (werk op enige toestel)

    Toep Aflaai (werk op enige toestel)

  • Toep beskikbaar in 40+ tale

    Toep beskikbaar in 40+ tale

Matific se pedagogiese beginsels

Matific se kernkrag is ons 5 punt pedagogiese beginsels ontwikkel deur kundiges van Stanford, Harvard, Berkley and the Einstein Instituut.

Matific volgens die nommers

  • Miljarde Vrae

    Miljarde Vrae

  • Miljoene Gelukkige Leerders

    Miljoene Gelukkige Leerders

  • Duisende innemende aktiwiteite

    Duisende innemende aktiwiteite

  • 100% Van Standaarde Aangespreek

    100% Van Standaarde Aangespreek

  • 100+ hulpbronne inlyn

    100+ hulpbronne inlyn

  • 60+ Lande

    60+ Lande

  • 40+ Tale

    40+ Tale

Begin met Matific, probeer dit is gratis

  • Begin ’n proeftydperk.

    Begin om Matific nou te gebruik. Verken ons produk en wye reeks van pedagogiese ontwerpte inhoud vir jou skool/klas.

    Begin proeftydperk
  • Bespreek ’n demonstrasie

    Sien hoe jy die meeste kan maak van ons omvattende digitale wiskunde hulpbronne in jou klas of skool.

    Bespreek demonstrasie
  • Gesels met ’n konsultant

    Vind meer uit oor Matific, kry pryse en pasgemaakte pakkette om aan jou vereistes te voldoen.

    Vra Nou

Matific is a multi-toekenning wenner

  • "CODiE 2019 Award"  toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Die "National Parenting Centre Seal of Approval" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2017 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Top 100 Educational Websites 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Ed Tech 2019" finalis toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Smart Media Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Brain Toy Award" gegee aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v4.39.1