Matific is beskikbaar in meer as 50 lande en in meer as 40 tale. Dit beteken ons dek die plaaslike kurrikulum in meer as 50 lande. Enige leerder kan leer in enige taal, selfs al is dit verskillend van die een waarin jy onderig. Dit maak Matific ideaal vir veeltalige klasse, want dit is selfs moontlik vir verskillende leerders om verskillende tale binne een klas te gebruik