Wiskunde-leerplatform deur Onderwysdeskundiges

Digitale R-7 wiskundehulpbronne wat ooreenstem met u kurrikulum

Wiskunde-leerplatform deur Onderwysdeskundiges

'n Persoonlike en aanpasbare leer pad

Wiskundige aktiwiteite vir graad R-7 met 'n streng pedagogiek ontwerp deur onderwysdeskundiges.

Die OnderwyserErvaring

Die OnderwyserErvaring

Spaar u tyd

Onderwysers moedig hulle studente aan om vir 30 minute 'n week Matific te gebruik en Matific sal uitwys wat hulle ken en watter areas verbeter moet word in werklike tyd. Weeklikse opdaterings sal ook na onderwysers gestuur word om hulle ingelig te hou van hulle studente se vordering.

Die inhoud wat jy benodig

As onderwysers spesifieke inhoud wil dek, kan hulle eenvoudig die inhoud toeken vir die leerders om te voltooi en dit word glad weg geïntegreer in hulle werkvloei. Vir die onderwyser wat vooruit beplan kan leerders se werkskedule maklik maande vooruit gebou word.

Die Onderwyser Ervaring

Die Leerder Ervaring

Die Leerder Ervaring

Die Leerder Ervaring

Speletjies aktiwiteite met 'n streng pedagogiek

Leerders werk deur ons interaktiewe en betrokke inhoud. Matific leer kritiese denke, probleem oplossing, en verminder wiskunde angs. Ons sorgvuldige saamgestelde pedagogiese inhoud word in 'n plesierreis van ondekking omvou.

Verpersoonlike leerweë

Die weë wat leerders volg dek die volle kurrikulum inhoud en vaardighede om in hulle spesifieke kennis leemtes en behoeftes te voorsien. Leerders is ook instaat om spesifieke vaardighede te oefen in 'n toegewyde opleidingsone.

Huiswerk of Skoolwerk duidelik geïdentifiseer

As 'n Onderwyser spesifieke werk vir hulle gegee het, word dit gevind in die Huiswerk of Skoolwerk afdeling vir 'n kind om te voltooi.

Die OuerErvaring

Die OuerErvaring

Maak wiskunde leer tyd maklik vir jou en pret vir jou kind

Ouers moedig hul kinders aan om Matific vir 30 minute 'n week te speel - Matific sorg vir die res.

Ondersteun jou kind se individuele leer behoeftes

Die Ouer Zone maak dit moontlik vir ouers om hul kind se vooruitgang in werklike tyd te sien van enige toestel af. Ouers kry insig oor waar die kind uitblink en of hulle enige hulp nodig het in sekere vaardighede. Weeklikse opdaterings sal ook aan ouers gestuur word om hulle ingelig te hou met hul kind se vordering.

Die Ouer Ervaring

Matific Werk

Matific Werk
  • 34%

    Verbeter resultate

    Die gebruik van Matific in die klaskamer help om leerders se uitslae met 34% te verhoog

    Universiteit van "Western Sydney"

  • 89%

    Dryf Betrokkenheid

    Onderwysers sal Matific aanbeveel by hul kollegas en aanhou om dit in die klas te gebruik.

    "Virginia, USA"

  • 31%

    Verhoog belangstelling

    'n 31% Verbetering van studente wat sê "Ek wil wiskunde leer" nadat hulle Matific gebruik het.

    "Tamil Nadu", Indië

Matific se pedagogiese beginsels

Matific se kernkrag is ons 5 punt pedagogiese beginsels ontwikkel deur kundiges van Stanford, Harvard, Berkley and the Einstein Instituut.

Ten volle geïntegreerd in OnderwysEkoSisteem

  • Google Classroom tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Office 365 tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole

Vertroudeur miljoene gebruikers wêreldwyd

  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • Gebruikerslogo
  • "Matific is 'n fantastiese instrument vir instinktiewe wiskunde opvoeding en die inleiding tot wetenskaplike denke."

    Prof. Aaron Ciechanover

    Nobelpryswenner

  • "Laat ons leerders by verre meer betrokke raak as ander aanlyn platforms en ons hou van die vrae wat aangepas is by die kinders se vermoë."

    Laerskool Templeton

  • "Matific is baie maklik om te gebruik, en ons leerders geniet dit. Ouers is ook baie beïndruk met wat hul kinders leer en gebruik."

    Flagstone Staatskool

Ontsluit kinders se wiskundepotensiaal

Gebruik Matific op enige toestel

  • Laai Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole op iOS toestelle van die Apple App Store af
  • Laai Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole op Android toestelle van die Google Play store af
Gebruik Matific op enige toestel

Begin met Matific, probeer dit is gratis

Matific is a multi-toekenning wenner

  • "CODiE 2019 Award"  toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Die "National Parenting Centre Seal of Approval" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2017 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Top 100 Educational Websites 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Ed Tech 2019" finalis toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Smart Media Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Brain Toy Award" gegee aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v3.9.16.3.2