background

3de Party Studies in Matific Effektiwiteit.

Onafhanklike studies en verslae oor Matific se effektiwiteit
Statestieke toon dat Matific skole 'n gemiddelde 17% hoër slaagsyfer as ander skole het in die VSA.
  • Gemiddeld
  • Nasionale Verbetering
  • Staats Verbetering
  • Nie matific skool
  • Matific skool

VSA Gestandardiseerde Toets

In 2017 het ons skole vergelyk wat Matific gebruik het en skole wat dit nie gebruik het nie.

Ons het 'n voorbeeld van Matific Skole resultate vergelyk met die nationale en staat gemiddeldes, dit is die resultate.

Op 'n federale vlak, het die Matific skole 'n gemiddelde 17% hoër slaagsyfer as ander skole.
Op 'n staats vlak, het die Matific skole 'n gemiddelde 7% hoër slaagsyfer as ander skole in hulle plaaslike staat.

Naplan - Australiëse Gestandardiseerde Toets

Ons het die Naplan resultate van 50 skole vergelyk voor hulle Matific begin gebruik het (2015) en nadat hulle Matific (2017) gebruik het

Volgende vergelyk ons die uitslae teen die nasionale gemiddeld. Die 50 skole toon 'n beduidende verbetering teen die nasionale gemiddeld na die gebruik van Matific in hulle skole.

Statestieke toon dat skole in Australië 'n beduidende verbetering toon na Matific in hul skool gebruik is
  • Gemiddeld
  • Punte bo nasionale gemiddelde
  • 2015
  • 2017
  • 2015
  • 2017
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Nie matific skool
  • Matific skool
Gestandardiseerde wiskunde toets resultate van leerders wat Matific gebruik is hoër as die nasionale gemiddeld in Australië
  • Nasionale gemiddeld
  • Matific Skole
  • Nasionale gemiddeld
  • Matific Skole
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Nie matific skool
  • Matific skool

Naplan - Australiëse Gestandardiseerde Toets

In 2017 het ons skole vergelyk wat Matific gebruik het en skole wat dit nie gebruik het nie.

Die grafiek bo vergelyk die prestasies van skole wat Matific gebruik met die nationale gemiddeld van Australiese skole in die 2017 Naplan Asseseerings.

'n 3de party se studie oor Matific se Effektiwiteit

Gedurende die 2016-2017 skool jaar, het "SEG Measurement" 'n jaar lange studie gedoen

In die studie, het meer as 1477 leerders dieselfde na-toets gekry aan die einde van die jaar. Die uitslae van die toets was gemeet en vergelyk tussen leerders wat Matific (Behandelingsgroep) gebruik het en die leerders wat nie Matific (Kontrolegroep) gedurende die jaar gebruik het nie. Hier is die resultate.

Kyk na die volle study
Statestieke toon dat wiskunde toetsresultate van leerders wat Matific gebruik  hoër is as die wat dit nie gebruik nie
  • Kontrole Groep
  • Toepassings Groep
  • Kontrole Groep
  • Toepassings Groep
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Skole wat nie matific gebruik nie
  • Skole wat matific gebruik
Opname resultate toon die positiewe impak om Matific in die klaskamer te gebruik in wiskunde onderrig
  • Persentasie van Onderwysers
  • Genot
  • Motivering om te leer
  • Verskeidenheid in Onderrig
  • Konsentrasie
  • Nuuskierigheid

Ons werk altyd saam met onderwysers om die impak wat Matific het en kan hê in die klaskamer te probeer verstaan

Ons is in konstante kontak met onderwysers, om die impak wat Matific het in die klaskamer te kan verstaan. Dit help ons om Matific aanhoudend te verfyn en verbeter. In een opname het ons 'n groep onderwysers gevra wanneer hulle Matific gebruik wat is sommige van die effekte wat hul in die klaskamer sien. Die boonste grafiek wys die resultate van wat die onderwysers gesê het.

Kyk na die volle study

Integreer moeiteloos met

  • "Clever Inc" tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Google Classroom tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Office 365 tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v4.39.1