Studente Toep

Slim & Pret

Matific is erenstig daaroor om wiskunde pret te maak. Leerders vorder op hulle eie persoonlike leer reis, voltooi geallokeerde werk en leer deur multispeler-aktiwiteit.

Wiskunde Aktiwiteit vir R-6

Die Wêreld se Beste

Duisende wiskunde aktiwiteite wat graad R-6 kurrikulum dek ontwerp deur opvoedkundige kenners. Van konseptuele begrip tot vlotheid, Matific dek alles.

Onderwyser & Ouer Gereedskap

Eenvoudig dog Kragtig

Onderwysers en ouers het toegang tot kragtige gereedskap wat beheer en insig verskaf, dit maak intervensie moontlik.

'n Persoonlike en aanpasbare leer pad

Wiskundige aktiwiteite vir graad R-7 met 'n streng pedagogiek ontwerp deur onderwysdeskundiges.

Leerder Ervaring

Die Wêreld se Beste Wiskunde Aktiwiteite

Speletjies aktiwiteite met 'n streng pedagogiek

Leerders werk deur ons interaktiewe en betrokke inhoud. Matific leer kritiese denke, probleem oplossing, en verminder wiskunde angs. Ons sorgvuldige saamgestelde pedagogiese inhoud word in 'n plesierreis van ondekking omvou.

Verpersoonlike leerweë

Die weë wat leerders volg dek die volle kurrikulum inhoud en vaardighede om in hulle spesifieke kennis leemtes en behoeftes te voorsien. Leerders is ook instaat om spesifieke vaardighede te oefen in 'n toegewyde opleidingsone.

Ouer Ervaring

Jou kind se persoonlike afrigter

Maak wiskunde leer tyd maklik vir jou en pret vir jou kind

Ouers moedig hul kinders aan om Matific vir 30 minute 'n week te speel - Matific sorg vir die res.

Ondersteun jou kind se individuele leer behoeftes

The Parent Zone enables parents to view their child’s progress in real-time from any device. Parents get insights into where their child is excelling, and if they need any help in certain skills. Weekly updates will also be sent to parents to keep them informed of their child’s progress.

Onderwyser Ervaring

Minder admin, meer onderrig

Spaar u tyd

Onderwysers moedig hulle studente aan om vir 30 minute 'n week Matific te gebruik en Matific sal uitwys wat hulle ken en watter areas verbeter moet word in werklike tyd. Weeklikse opdaterings sal ook na onderwysers gestuur word om hulle ingelig te hou van hulle studente se vordering.

Die inhoud wat jy benodig

As onderwysers spesifieke inhoud wil dek, kan hulle eenvoudig die inhoud toeken vir die leerders om te voltooi en dit word glad weg geïntegreer in hulle werkvloei. Vir die onderwyser wat vooruit beplan kan leerders se werkskedule maklik maande vooruit gebou word.

Matific Werk

Matific Werk
  • Verbeter die resultate deur

    34%

    Die gebruik van Matific in die klaskamer verhoog leerder resultate.

    Universiteit van "Western Sydney"

  • Dryf innemendheid vir

    89%

    Onderwysers beveel Matific aan vir hulle kollegas en hou aan om dit in hulle klasse te gebruik.

    "Virginia, USA"

  • Verhoog belangstelling met

    31%

    Leerders is meer geneig om saam te stem dat hulle "wiskunde wil leer."

    "Tamil Nadu", Indië

Matific se pedagogiese beginsels

Matific se kernkrag is ons 5 punt pedagogiese beginsels ontwikkel deur kundiges van Stanford, Harvard, Berkley and the Einstein Instituut.

Ten volle geïntegreerd in OnderwysEkoSisteem

  • Google Classroom tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Clever technology partner for Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Office 365 tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole

Vertroudeur miljoene gebruikers wêreldwyd

  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo
  • Logo

“Matific is 'n fantastiese instrument vir instinktiewe wiskunde opvoeding en die inleiding tot wetenskaplike denke.”

Prof. Aaron Ciechanover
Nobelpryswenner

“Laat ons leerders by verre meer betrokke raak as ander aanlyn platforms en ons hou van die vrae wat aangepas is by die kinders se vermoë.”

Laerskool Templeton

“Matific is baie maklik om te gebruik, en ons leerders geniet dit. Ouers is ook baie beïndruk met wat hul kinders leer en gebruik.”

Flagstone Staatskool

Ontsluit kinders se wiskundepotensiaal

Matific is jou leer maat - enigetyd, enigeplek

Gebruik Matific op enige toestel

Begin met Matific, probeer dit is gratis

Matific is a multi-toekenning wenner

  • "CODiE 2019 Award"  toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Die "National Parenting Centre Seal of Approval" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2017 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Top 100 Educational Websites 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Ed Tech 2019" finalis toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Smart Media Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Brain Toy Award" gegee aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v4.39.1