Skip to main content
background

3de-party-studies oor Matifi se Doeltreffendheid.

Onafhanklike studies en verslae oor Matific se edoeltreffendheid
Statistieke wys dat Matific-skole se slaagsyfer gemiddeld 17% hoër is as die van ander skole in die VSA.
  • Gemiddeld
  • Nasionale Verbetering
  • Verbetering op Staatsvlak
  • Nie-Matific-skool
  • Matific-skole

VSA Gestandardiseerde Toets

In 2017 het ons skole wat Matific gebruik het vergelyk met skole wat dit nie gebruik het nie.

Ons het 'n steekproef van die resultate van Matific-skole vergelyk met nasionale en staatsgemiddelde, en hier is die resultate:

Op federale vlak, was die slaagsyfer van Matific-skole gemiddeld 17% hoër as ander skole.
Op provinsiale vlak was die slaagsyfer van Matific-skole gemiddeld 7% hoër as ander skole in hul onderskeie provinsies.

Naplan - Australiese Gestandardiseerde Toets

Ons het die Naplan-resultate van 50 skole vergelyk voordat hulle Matific begin gebruik het (2015) en nadat hulle Matific gebruik het (2017).

Vervolgens het ons hul resultate met die nasionale gemiddelde vergelyk. Dieselfde 50 skole het 'n beduidende verbetering teenoor die nasionale gemiddelde getoon nadat hulle Matific in hul skool gebruik het.

Statistiek toon aan dat skole in Australië beduidende verbetering getoon het nadat hulle Matific in hul skole gebruik het
  • Gemiddeld
  • Punte bo nasionale gemiddelde
  • 2015
  • 2017
  • 2015
  • 2017
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Nie-Matific-skool
  • Matific-skole
Gestandaardiseerde wiskundetoetsresultate van leerders wat Matific gebruik, is hoër as die nasionale gemiddelde in Australië.
  • Nasionale gemiddeld
  • Matific-skole
  • Nasionale gemiddeld
  • Matific-skole
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Nie-Matific-skool
  • Matific-skole

Naplan - Australiese Gestandardiseerde Toets

In 2017 het ons skole wat Matific gebruik het vergelyk met skole wat dit nie gebruik het nie.

Die grafiek hierbo vergelyk die prestasie van skole wat Matific gebruik, met die nasionale gemiddelde van Australiese skole in die 2017 Naplan-assessering

’n Ondersoek deur 'n 3de party na die effektiwiteit van Matific

Gedurende die 2016-2017 skooljaar het SEG Measurement 'n jaarlange studie uitgevoer.

In die studie, het meer as 1477 leerders dieselfde na-toets gekry aan die einde van die jaar. Die uitslae van die toets was gemeet en vergelyk tussen leerders wat Matific (ondersoekgroep) gebruik het en die leerders wat nie Matific (kontrolegroep) gedurende die jaar gebruik het nie. Hier is die resultate.

Toon die volledige studie
Statistieke toon dat die wiskundetoetsresultate van leerders wat Matific gebruik,  hoër is as dié wat dit nie gebruik nie.
  • Kontrolegroep
  • Ondersoekgroep
  • Kontrolegroep
  • Ondersoekgroep
  • Jaar 3
  • Jaar 5
  • Skole wat nie Matific gebruik nie
  • Skole wat Matific gebruik
Opname resultate toon die positiewe impak wat die gebruik van Matific in die klaskamer op wiskunde-onderrig het
  • Persentasie Onderwysers
  • Genot
  • Motivering om te leer
  • Verskeidenheid in Onderrig
  • Konsentrasie
  • Nuuskierigheid

Ons werk altyd saam met onderwysers om die impak wat Matific in die klaskamer het en kan hê, te probeer verstaan

Ons is voortdurend in kontak met onderwysers sodat ons die impak van Matific in die klaskamer kan verstaan. Dit stel ons in staat om Matific voortdurend te verfyn en te verbeter. In een van ons opnames het ons 'n steekproefgroep onderwysers gevra wat sommige van die effekte is wat hulle in die klaskamer sien wanneer hulle Matific gebruik. Die grafiek hierbo dui aan wat onderwysers gesê het

Toon die volledige studie

Integreer moeiteloos met

  • lever Inc. is die tegnologievennoot van Matific aanlyn wiskundehulpbron vir onderwysers, leerders en skole.
  • Google Classroom - tegnologiese vennoot van Matific se aanlyn wiskundebronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Office 365 - tegnologiese vennoot van Matific se aanlyn wiskundebronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v6.4.1