Wat maak
Matific uniek?

Wat maak Matific uniek?

Matific Leerplatform

Ander Hulpbronne

  1. Matific Inhoud

    • Noukeurig geskepde werklike wêreldstories
    • Ontwikkel 'n ingesteldheid vir probleemoplossing
    • Bewysgebaseerd, ondersteun deur navorsing
    • Leerdergesentreerde leer

    Tradisionele Inhoud

    • Gebruik verouderde tegnologie(FLASH)
    • Gefokus op Universiteit en Loopbaangereedheid
    • Kritiese probleemoplossingsvaardighede ontbreek
    • Fokus net op papegaai leer en herroep vaardighede
  2. Leer deur Doen

    • Praktiese leer
    • Wiskundige interaksie
    • Diep konseptuele begrip
    • Gebruik virtuele manipulasies

    Leer deur Geheue

    • Leer deur herroeping
    • Nie toegerus met probleemoplossingsvaardighede nie
    • Een geleentheid om die korrekte antwoord te kry
    • Beperkte antwoord keuses
  3. Leerder betrokkenheid

    • Werklike wêreld, betekenisvolle voorbeelde
    • Speletjies georïenteerde motiveerders
    • Positiewe omgewing, leer deur probeer en foutteer
    • Uitnodigende visuele beelde, verskeie probeerslae en antwoorde

    Leerder Motivering

    • Werklike wêreld, verwante aktiwiteite ontbreek
    • Beperkte verskeidenheid van aktiwiteite
    • Betekenis en konteks ontbreek
    • Fokus op een leer strategie - herroep
  4. Nuwe Tegnologie

    • HTML5 en nuwe tegnologieë
    • Werk op enige toestel, insluitend mobiele toestelle
    • Verbind met enige blaaier
    • Integreer met ander tegnologieë

    Verouderde Tegnologie

    • Gebruik nie-ondersteunde tegnologie(FLASH)
    • Beperkte funksionaliteit
    • Gebrek aan buigbaarheid in inhoud en oordrag
    • Beperkte tegnologiese gebruik; nodig vir toekomstige sukses
  5. Ondersteun Veeltalige Klasse

    • Beskikbaar in 40+ tale
    • Leerders wissel tussen tale
    • Hulpbronne in baie tale
    • Ouerverslae in hul moedertaal

    Taalgrens

    • Beperkte taal ondersteuning
    • Minimale onderwyser hulpbronne vir ETT leerders
    • Geen aktiwiteite vir die leer van akademiese wiskunde terme
    • Geen konneksie met ouers in hul moedertaal
  6. Geen internet? Geen Probleem.

    • Matific bied toegang tot wiskunde, selfs in vanlyn omstandighede
    • Sinkroniseer werk wat gedoen is as jy weer aanlyn is
    • Versterk die huis en skool konneksie
    • Onderwysers kan die huiswerk opdrag funksie gebruik
    image description

    Konnektiwiteit Uitdagings

    • Beperkte of geen internet = geen toegang tot aanlyn wiskunde
    • Geen internet by die huis = beperkte wiskunde oefening
    • Toegang en gebruik van slegs uitgedrukte materiale
    • Fokus net op papegaai leer en herroep vaardighede

Wat Dink Onderwysers?

Sharon Rowe, Hoof, FootPrints Special Needs Preparatory Skool Matific het dit moontlik gemaak dat elke kind by ons skool op hul eie tempo presteer. Die leerders kan nie wag vir tablet-tyd nie, hulle is opgewonde om die sterre te kry aan die einde van elke aktiwiteit. Matific het ons spesiale behoefte leerders 'n opwindende manier gebied om wiskunde konsepte te leer wat hulle voorheen baie oorweldigend gevind het. Dit is pret, opvoedkundig en oop vir alle tipe leerders.
Matific v4.39.1