Matificin Aksie

Leerders wat Matific in die klaskamer gebruik om wiskunde vaardighede en konsepte te leer
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Langsvale Openbare Skool

    Toe ek eers aan Matific voorgestel is, was ek baie angstig omdat ek nie baie goed is met tegnologie nie. Ek het baie meer gemaklik met tegnologie geraak. Die kinders se reaksie is fantasties!. Hulle het deur die speletjies gevlieg en dit het hulle nog meer entoesiasties gemaak. Die kinders wat baie meer ondersteuning nodig het, het dit ook baie goed gevind. Die terugvoer is dadelik (!!!), en die glimlagte op hulle gesigte is net fantasties.
    Mary Hannaford, 1ste Jaar Onderwyser
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    "Payhembury Church of England Primêre Skool

    Die kinders is mal oor Matific. Hulle kom in die klas in en praat oor die aktiwiteite wat hul die vorige aand gespeel het, hoe hulle gedoen het ensovoorts. En met die onderwyser se admin paneel kan ek sien wie doen en hoe goed hulle doen om addisionele ondersteuning te kan gee op 'n een tot een basis. Al is dit nog net 'n paar maande is ons so tevrede met Matific en hoe ons leerders onmiddelik daarvan gehou het dat ons dit aanbeveel by ander skole en die res van ons leer gemeenskap.
    Vicky Morris, KS2 Onderwyser en SENCO
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Colégio Materdei

    Matific ontwikkel leerders se outonomie deur keuses en interpretasies van opdragte binne speletjies. die werkliketyd rapportering van die aktiwiteite verryk die evalueering van die leerders.
    Maurilisa Abbade, Computer Lab teacher
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Acklam Grange Skool

    Matific laat my toe om die leerders se begrip van abstrakte wiskundige konsepte te transformeer, wat help om 'n positiewe wiskunde kultuur te genereer en leerders lief te maak vir wiskunde.
    Danielle Bartram, Wiskundige Hoof Praktiseerder
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Lanchester EP Primêre Skool

    Matific is brilliant vir die onderrig van Numeriese konsepte. Hulle verstaan werklik hoe kinders hul wiskundige leer ontwikkel.
    Martin Bailey, Digitale Verrykings Leier

Verbeter Leerderresultate

Slegs 15 minute van Matific 'n week is bewys om Wiskunde-uitslae dramaties te verbeter

Toekennings vir uitnemendheid in onderwys

  • "Academic Choice Brain Toy Award" gegee aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2019 Award"  toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "CODiE 2017 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Academic Choice Smart Media Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Top 100 Educational Websites 2016 Award" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • "Ed Tech 2019" finalis toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Die "National Parenting Centre Seal of Approval" toegeken aan Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole

Tegniese Vennote

  • "Clever Inc" tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Google Classroom tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Office 365 tegnologiese vennoot vir Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v4.39.1