Leerders in 'n klaskamer leer wiskunde deur Matific se aanlyn hulpbron vir onderwysers, leerders en skole

21ste Eeuse Onderrig en Leer

Matific bevorder konseptuele wiskunde begrip en dryf leer wat taalhindernisse oorkom. Elimineer die tegnologiese leerkurve en bevorder 'n wiskundige groei ingesteldheid in jou klaskamer. Matific komplimenteer jou onderrrig omgewing, en gee jou tyd om leer te lei en te fasiliteer.

Gebruikers vriendelike Matific daag leerders uit en maak hulle betrokke in veranderlike en uiteenlopende klaskamers. Leerders kan maklik aansluit en self begin, sodat daar nie 'n minuut van waardevolle klastyd verlore gaan nie. Matific ondersteun enige onderrigbenadering of leerder se leerstyl. Jy besluit wat is beste vir jou klaskamer: Skep lesplanne, monitor leerders se vordering op 'n aktiewe basis of kies van standaard belynde automatiese kursusse vir selfgerigte leer.

Leerder se kurseswerk is automaties toegeken gebaseer op 'n kombinasie van datagedrewe inligting en gesofistikeerde aanpasbare tegnologieë. Alternatiewelik kan jy kurseswerk self aanwys. Dit is jou keuse! Leerders teken eenvoudig aan, voltooi aktiwiteite en Matific stel die volgende werksopdragte op. Dit is so maklik!

Gebruik Matific by die skool, huis, oral!

Jy kan kies of jy Matific aktiwiteite aanwys as huiswerk of klaswerk.

Matific kan in die klaskamer werk op baie verskillende maniere. Leerders kan Matific gebruik enige tyd van enige rekenaar of tablet. As jy tablette gebruik, het jy nie eers internet toegang nodig nie.

Leerders kan op Matific werk van die huis af, en jy sal alles sien wat hulle gedoen het met 'n analise wat wys waar hulle kan verbeter.

Leerders werk op hulle eie pas.

Leerders word aangemoedig om op hulle eie pas te werk en neem aanspreeklikheid vir hulle eie leer.

Leerders gebruik ondekkingsgebaseerde leerervarings wat hul begrip verdiep, toepas, oefen en verryk. Hulle gebruik hul kennis, kry onverwagse probleme, vind terugvoerpatrone uit, korrigeer foute, verander hul strategieë om die probleme op te los, en veralgemeen nuwe beginsels wat dan oorgedra word na nuwe situasies,

Matific aanlyn wiskunde aktiwiteite en speletjies vir probleem-oplossing, wiskundige redenering en meeting van meethoeke en lengte

Gebruik Matific aktiwiteite as onderriginstrumente.

Matific aktiwiteite is buigbaar:
Hulle is perfek as opwarmaktiwiteite aan die begin van die les of as die les verander, as 'n les opsomming of op enige ander tyd gedurende die les.

Elke aktiwiteit kom met 'n onderwysgids wat die pedagogie verduidelik agter elke aktiwiteit met hoofpunte oor hoe Matific leerders help om nuwe konsepte te verstaan en nuwe vaardighede te ontwikkel.

Elke aktiwiteit kom met 'n voorgestelde lesplan wat die beste maniere waarop u 'n reeks Matific aktiwiteite kan opbou tot 'n geïntegreerde les wat aan u kurrikulêre doelstellings voldoen.

Matific aanlyn wiskunde aktiwiteite en speletjies vir optel, aftrek, gemengde somme en probleem oplossings.

Gebruik Matific in groepwerk.

Matific aktiwiteite genereer besprekings punte en laat leerders lag. Dit maak hulle ideaal as u dit wil gebruik tydens groepwerk.

Laat leerders toe om saam te werk aan enige van ons aktiwiteite as 'n klaskameraktiwiteit.

Leerders in 'n klaskamer leer wiskunde deur Matific se aanlyn hulpbron vir onderwysers, leerders en skole

Gebruik Matific vir Alle Leerders

Leerders met versnelde leervereistes sal die vryheid geniet om verder te verken.

Jou toppresteerders sal altyd betrokke en bemagtig wees om te leer, want Matific verskaf 'n verskeidenheid van inhoud om hoërvlak denke moontlik te maak.

Matific ondersteun alle leerders deur beplande, doelgerigte en gedifferensieerde paaie.

Leerders leer wiskunde met Matific aanlyn wiskunde hulpbronne vir onderwysers, leerders en skole

Die bestuur van jou klaskamer.

Met Matific kan jy al jou leerders se vordering monitor deur middel van intydse verslae.

Wat nog meer is, jy kan leerders se vordering volgens begrip van konsepte of kurrikulumstandaarde sien.

In 'n oogopslag kan jy elke leerder se aktiwiteits geskiedenis, vordering en volgende opdragte sien. Jy kan maklik die automatiese aangewysde aktiwiteite verander soos dit jou pas.

Met die druk van 'n knoppie sal Matific vir jou werklike tyd individuele verslae genereer.

Leerders se wiskunde vordering lewer verslag op elke onderwerp of les op Matific se onderwysers paneel. Probeer ons Rapporte
Matific v4.39.1